Wat sou 'n ekstra inkomste vir jóú beteken?
Skoolfonds • Vakansies • Minder skuld • Finansiële asemruimte • Aftrede
Ons redes verskil.
Ons drome ook.
Kyk gerus na die inligting en besluit of dit die regte geleentheid vir jou is.
Kom vind meer uit
Waarom Annique Rooibos?
Meer as 55 jaar van betroubare velsorg, welstand, natuurlike Rooibos-produkte, opleiding én ondersteuning.
'n Besigheid wat gebou is om saam met gewone mense en regte lewens te groei.
Nie net produkte nie.
'n Gemeenskap.
'n Handelsmerk waarop jy trots kan wees om te verteenwoordig.
Hoekom ek begin het
-
Ek het begin vir skoolklere, sportkampe en die klein ekstra's.
Mettertyd het hierdie besigheid saam met my gegroei.
Vandag is my "hoekom" anders en my drome groter.
Dieselfde besigheid.
Net 'n ander seisoen van my lewe.
Dink jy jy kan dit doen?
Jy hoef nie...
✔ alles van velsorg te weet nie
✔ alles van 'n gesonde leefstyl te weet nie.
✔ verkoops-ervaring te hê nie.
✔ 'n ekstrovert te wees nie.
✔ al die antwoorde te hê nie.
Jy hoef net...
✔ die eerste stap te neem.
✔ bereid te wees om te leer.
Jy is nooit alleen nie
Wanneer jy aansluit, kry jy toegang tot:
✓ 'n Besigheidsgids
✓ WhatsApp-verkoopshulpmiddels
✓ 'n Digitale produkkatalogus
✓ Mentor-ondersteuning
✓ 'n Span wat saam met jou groei
Hoe werk dit
1️⃣
Begin
Werk teen jóú eie pas, op 'n manier wat by jou lewe inpas.
2️⃣
Leer
Kry opleiding, hulpmiddels en ondersteuning.
3️⃣
Deel
Deel wat jy leer en help mense om die regte produkte vir hul behoeftes te vind.
4️⃣
Groei
Bou jou besigheid.
Een gesprek op 'n slag.
Jou inkomste groei saam met jou.
Wanneer jy begin, verdien jy onmiddellik 20% op alles wat jy verkoop – selfs op spesiale aanbiedinge.
Soos jou besigheid groei, groei jou verdienste ook.
Annique Rooibos bied 13 verskillende maniere om 'n inkomste te bou – van direkte verkope en spanbelonings tot bonusse en spesiale erkenning.
Gedurende Annique Rooibos se 2024/2025-beloningsprogram is meer as R1,6 miljoen aan erkennings en belonings aan konsultante toegeken.
By Annique Rooibos word harde werk erken én beloon.
Jý bepaal hoe ver jy wil groei.
Gewone mense.
Regte stories.
-
"Hierdie besigheid het my selfvertroue laat groei. Wat as ekstra inkomste en natuurlike produkte vir my gesin begin het, het met tyd 'n groot seën in my lewe geword."
- Mariëtte Meyer
-
"Die maandelikse verkoopsprogram gee my konstante ondersteuning. Ek weet daar is altyd iemand wat my help en leiding gee wanneer ek dit nodig het."
- Adel du Plooy
Eenvoudig.
Collapsible content
Moet ek voorraad aanhou?
Nee.
Jy kan produkte bestel soos jy dit nodig het, en kliënte kan ook direk via jou persoonlike aanlynwinkel bestel. Produkte kan by jou of direk by jou kliënt afgelewer word.
Hoeveel tyd het ek nodig?
Jy bepaal self hoeveel tyd jy aan jou besigheid wil spandeer. Sommige konsultante bou hul besigheid langs 'n voltydse werk, terwyl ander dit voltyds doen. Jy groei teen jou eie pas.
Kan ek Annique Rooibos saam met my huidige werk of besigheid doen?
Ja.
Baie van ons konsultante bou hul Annique Rooibos-besigheid langs hul huidige werk of bestaande besigheid.
Jy besluit self hoe jy dit by jou lewe inpas.
Kom ons vat die volgende stap.
Vul die vorm in.
Jy sal persoonlik gekontak word en al die inligting ontvang wat jy nodig het. Daarna kan jy rustig besluit of hierdie die regte geleentheid vir jou is.