Skoonheid- en gesondheidsbesigheid met Annique

Bou ’n ekstra inkomste wat by jou lewe inpas

’n Buigsame Rooibos-besigheid wat jy kan bou saam met werk, familie en lewe.

Meer beheer. Meer keuses.

Geen aansluitingsfooie. Geen start-up kapitaal. Geen minimum bestellings.

Eenvoudig om te begin. Kry ondersteuning. Verdien van dag een af.

My Storie - hoe dit vir my begin het

  • Ek het met Annique Rooibos begin vir gesonde, natuurlike produkte vir my gesin en ekstra inkomste. Met tyd het dit my selfvertroue gebou en ’n groot seën in my lewe geword.

    Mariëtte

9 000+ Suid-Afrikaners vertrou Annique Rooibos om ekstra inkomste te bou.

Jý kan ook.

Hoekom soveel vroue by Annique Rooibos aansluit:

✔ Geen aansluitingsfooie

✔ Geen maandelikse fooie

✔ Geen minimum bestelling

✔ Geen start-up kapitaal nodig

✔ Verdien vanaf jou eerste R1 - minimum 20%

✔ Werk wanneer jy kan - perfek vir gesinne & besige lewens

✔ Sluit aan by ’n suksesvolle skoonheid- en gesondheidsbesigheid

Verdien volgens jou eie ritme. Dit is buigsaamheid vir die ma, student, voltydse werker of enigiemand wat ’n ekstra inkomstestroom wil bou.

Trots Suid-Afrikaans sedert 1971

Annique Rooibos is gebou op Rooibos - ’n unieke, plaaslike plant met ongelooflike voordele vir vel en gesondheid.
Dis ’n gevestigde handelsmerk, met dekades se kwaliteit, navorsing en vertroue.

Wanneer jy aansluit kry jy:
✔ Produkte gemaak in SA vir SA
✔ Produkte wat mense wíl koop
✔ Ondersteuning en mentorskap
✔ ’n Eenvoudige manier om ’n inkomste te bou

Kry al hierdie GRATIS wanneer jy aansluit!

✔ Besigheidsgids (Business
Booklet)

✔ Mentor-oproepe (Mentor Calls)

✔ Spanondersteuning (Team
Support Group)

✔ WhatsApp Verkoopshulpmiddels
(WhatsApp Selling Toolkit)

✔ Digitale Produk Katalogus
(Digital Product Catalogue)

Eenvoudig.

Regte Vroue, Regte Stories

1 of 4

Collapsible content

Hoe verdien jy?

Wanneer jy begin, verdien jy onmiddellik 20% op alles wat jy verkoop - selfs afslagpryse.
Hoe meer jy verkoop, hoe meer verdien jy.

Annique Rooibos het 13 maniere om 'n inkomste te verdien. 'n Aanlyn winkel, spanbelonings, beloningsprogram, hierdie is maar net 'n paar maniere.

Gedurende Annique Rooibos se 2024/2025 beloningsprogram het hulle R1,6miljoen aan erkennings aan hul konsultante gegee.

Harde werk word regtig erken!

Is hierdie vir jou?

✔ Min tyd? Geen probleem.
✔ Weet nie waar om te begin? Ek wys jou.
✔ Hou nie van verkope nie? Ons deel ons liefde vir die produkte, ons help jou.
✔ Soek ’n eenvoudige, risiko-vrye manier om inkomste te bou?
✔ Wil jy ’n gevestigde handelsmerk hê agter jou naam?

Begin jou droom Rooibos-besigheid vandag

Selfs al het jy min tyd, geen tegniese vaardighede nie, en weet nie waar om te begin nie - ek help jou stap vir stap.

Vul die vorm in, ek kontak jou direk via WhatsApp met meer inligting.